[VIDEO] Hoe hanteer mens sarkastiese of kritiese opmerkings?

0
615

Almal van ons moet negatiewe opmerkings hanteer. Tracey Lange deel wat sy dink die beste manier is om dit te hanteer.