[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou?

413

In essensie gaan vertroue nie oor hoe jy voel nie, want vandag kan jy vol vertroue wees en môre oorval die twyfel jou. Nee, geloof en vertroue kan nie gemeet word aan hoe jy voel nie, dit is iets wat jy net weet!

Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.