[VIDEO] Hoe kry ek ’n plat maag?

0
178

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak – by sommige van ons is dit net beter versteek as by ander.

Hierdie video wys jou hoe om jou maagspiere sterker te maak met ’n 5 liter-waterbottel vir ekstra intensiteit.