[VIDEO] Hoe moet die kerk lyk?

1504

Hoekom voel ons soms ontuis tussen ander Christene en selfs in die kerk? Almal wil jou verander sodat jy in hulle prentjie kan pas.

Wilma Enslin-Geyser is predikant by InVia Gemeente met ’n passie vir mense en die werk van God.