[VIDEO] Hoe neem jy die regte besluit

1174

Wat jy vandag kies, het ’n regstreekse invloed op hoe jou lewe môre gaan lyk.

Ons is na God se beeld geskep, dus het ons ook onder meer die vermoë om vir onsself te dink. Ons het die vryheid om self besluite te neem, maar ons is nie vry van die gevolge daarvan nie!

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.