[VIDEO] Hoe om… jóú lewe te aanvaar

538

Elke vrou word groot met ’n prentjie van hoe haar lewe eendag veronderstel is om te lyk. Daarom is dit moeilik om met jou realiteit vrede te maak. Met genade kan jy, sê ANNELIZE BRITS.