[VIDEO] HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

0
760

Het mense jou al seergemaak? Nege uit die tien keer is die antwoord ja. Ons almal het al seergekry as gevolg van ander mense.

Andries Enslin is leraar by die Alberton LewenSentrum. ’n interkerklike gemeente. Hy het as TV-prediker bekend en geliefd geraak. Andries is ook nou op Sondae om 11:00 te sien op SABC 2.