[VIDEO] Hoe om ‘n ware vriend te wees

0
988

Wees ‘n vriend wat die beste in ander na vore bring. Iemand wat ander uitdaag om nog meer geloof, waagmoed en ’n sterker karakter aan die dag te lê.

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.