[VIDEO] Hoe om te weet wat in die hemel wag

0
114

Daar is baie dinge oor die hemel wat ons nie weet nie. Selfs oor dít wat die Bybel ons wel meedeel, is daar verskillende interpretasies.

Die één feit waaroor ons egter 100% seker kan wees, is dat die Here self daar sal wees.

Dr Isak Burger is een van die bekendste kerkleiers onder die Christengemeenskap, en ook die skrywer van talle boeke en artikels. Hy is ook een van die stigterslede van die Christelike Televisie in Suid-Afrika en word ook op radio gehoor.