[VIDEO] Hoe om te weet wat my doel is

1252

Net ’n klein groepie mense is gelukkig genoeg om van ’n jong ouderdom af al te besef wat hulle doel is, want vir die meeste van ons is dit maar ’n lang, uitgerekte ontdekkingsreis om by jou lewensdoel uit te kom.

Frans Cronjé is ’n skrywer, filmvervaardiger, akteur en besigheidsman. Hy is bekend vir die fliek Faith like Potatoes, asook Hansie en The Roar.