[VIDEO] Hoe om vergenoeg te wees

2314

Niemand spring probleme vry nie. Die kuns is om die klein dingetjies te waardeer en te lag oor die dag wat kom, glo KARIEN BASSON.