[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?

1846

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was.

Wouter Snyman, attooh!

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.