[VIDEO] Hoop is om môre se musiek vandag te hoor

2002

Meer as tweeduisend jaar gelede het die antieke Griekse filosoof Plato gesê dit wat die mens van die res van die skepping onderskei, is hoop.

Omdat ons glo, weet ons die beste lê nog vir ons voor. Dit is die rede waarom ons anders praat en leef as die res van die wêreld.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.