[VIDEO] Hy is lief vir jou, of jy uitblink of nie

0
2438

Ons doen goeie dade omdat ons gered is, nie sodat ons gered moet word nie. Daar is ’n groot verskil. Om uit genade te leef beteken dat jou lewe totaal verander.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.