[VIDEO] Intimiteit is baie meer as romanse

788

Intimiteit is om jou maat se hart te sien. Hoor wat sê Gretha Wiid oor die gom wat huwelike aanmekaar hou.

Gretha Wiid, huwelikskenner

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.