[VIDEO] Is tipe 2-diabetes omkeerbaar

92

Alhoewel tipe 2-diabete aanvanklik nie medikasie nodig het nie, wys statistiek dat 50% van hulle op die ou end insulien sal gebruik.

Die toestand word meestal veroorsaak deur vet in die organe omdat suiker nie meer in die liggaam gebruik kan word vir energie nie.

Carina Fourie Carina Fourie, dieetkundige
Kliek hier vir meer videos en artikels deur Carina.