[VIDEO] Jou lewe kan ‘n avontuur wees as jy reg kies

1629

Daar is baie suurknolle in die wêreld, mense wat dink die wêreld skuld hulle iets.

As jy dalk so voel, het jy waarskynlik nog nie geleer om nee te sê nie. Jy wil waarskynlik altyd almal tevrede stel…

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.