[VIDEO] Jy het net een Persoon se goedkeuring nodig

0
138
liesel_krause_wiid.png

Ons het almal die behoefte om aanvaar en liefgehê te word, maar soms dink ons ons moet ander gelukkig hou anders gaan hulle ons verstoot.

Ons het almal die behoefte om aanvaar en liefgehê te word, maar soms dink ons ons moet ander gelukkig hou anders gaan hulle ons verstoot.  Natuurlik moet ons ander help waar ons kan, maar as jy altyd instem ten koste van jouself, kan jy maklik stoom verloor.