[VIDEO] Jy hoef nie supermamma te wees nie, net goed genoeg

1538

’n Paar dekades gelede was dit die tradisie dat die pa die broodwinner van die gesin was. Ma het tuisgebly en die kinders grootgemaak. Tye het egter verander en vandag het die meeste ma’s ook ’n voltydse beroep buiten die roeping van mamma-wees.

Lizanne du Plessis, ouerskapkenner

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Lizanne.