[VIDEO] Jy spandeer nou geld wat jy eers in die toekoms moet verdien

0
750

Die een of ander tyd kom ons almal by ’n stadium dat ons skuld moet maak.

Jy sal waarskynlik ’n motor of ’n huis koop, kredietkaartskuld of ’n persoonlike lening aangaan. Die nadeel is dat geld wat jy leen, kan keer dat jy ryk word.

Wouter Snyman, attooh!

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.