[VIDEO] Ken die verskillende tantrums

231

Die volgende keer as jou kind ’n woede-uitbarsting kry, haal diep asem en herinner jouself dat dit normaal is. Meer nog: Dit is nodig vir gesonde breinontwikkeling…

Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Lizanne.