[VIDEO] Kinders moet leer om dit self te doen

230

As skrywer van televisiereekse en dramas, weet Henriëtta Gryffenberg van selfdissipline. Sy vertel op video hoe sy hierdie vaardigheid aan haar kinders oordra.