[VIDEO] Laat God Sy karakter op jou afdruk

342

In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die Naam wat God aan Moses bekendmaak volgens Eksodus 3:14.