[VIDEO] Laat jou vrese vir jou werk!

410

Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou roeping leef.