[VIDEO] Leef gesond een opstoot op ’n slag

582

Die gesegde “’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees” is gedeeltelik waar. Dit wat binne-in jou omgaan, beïnvloed die uiterlike. As jy goed voel, gaan jy ook goed lyk.

Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.