[VIDEO] Leer mense ken en verbeter jou verhoudings

1193

As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan.

As jy weet hoekom iemand op ’n sekere manier optree, is dit makliker om nie te dink alles word op jou persoonlik gemik nie.

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.