[VIDEO] Lily en Arnold gesels met ons oor die Geerdts-gesin

936

Lily en Arnold Geerdts deel hulle raad aan paartjies wie se hele lewe om hulle kinders draai en wat sukkel om by mekaar en hulle huwelik uit te kom / “alleen-tyd” saam te geniet.