[VIDEO] Maak jou maat ‘n prioriteit

1189

As jy mooi luister en kyk, sal jy gou agterkom hoe baie van ons verhoudinge is gebaseer op voorwaardes.

Ek hoor te gereeld hoe mense liefde en respek teen mekaar afspeel asof die een sonder die ander kan werk. “Ek weet dat ek my man moet respekteer, maar hoe doen ek dit as ek nooit liefde kry nie?”

Gretha Wiid, huwelikskenner

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.