[VIDEO] ’n Vrou begeer dat haar maat geestelik sal lei

1127

Daar gebeur iets in ’n vrou se hart as haar man naby aan die Here leef.

’n Huwelik lyk ánders wanneer hy die geestelike leiding neem, sy eggenoot opdra in gebed en ’n voorbeeld van geestelike krag en wysheid is vir die kinders.

Vir meer van Gretha se videos, kliek hier.