[VIDEO] Ons doel is nie om mense tevrede te stel nie

0
711

Jou ware self is wie jy is as jy alleen is.

Dit is alles wat jou uniek maak met spesiale vaardighede, talente, persoonlikheidseienskappe, gedagtes en gevoelens. Dis wie jy regtig is, nie die persoon wat jy dink jy veronderstel is om te wees nie.

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie Putter.