Niemand is bestand teen die liefde nie. Dit maak ‘n hart van klip sag, en dien as die salf vir ‘n stukkende wêreld. Dis ‘n taal wat almal kan praat en verstaan.
Om kwaad te word is normaal en partykeer selfs die dryfveer in jou lewe. Dink maar net aan woede oor onreg in die wêreld.
Tog, as woede selfsugtig is, broei,...