[VIDEO] Praat gereeld oor geld

0
354

Baie van die dinge wat krapperigheid tussen man en vrou veroorsaak, het te doen met finansies – nie noodwendig ’n gebrek daaraan nie, maar eerder ’n gebrek aan kommunikasie oor geldsake.

Wouter Snyman, attooh!

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.