[VIDEO] Spaar op mediese koste

0
55
Wouter Snyman

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag…

Kliek hier vir meer artikels en videos deur ons geldkenner, Wouter Snyman.