[VIDEO] Vernon Barnard: “Ons kan dinge oorkom as ons glo ons kan”

787

Blind of te nie, Vernon is ’n ou wat dinge gedoen kry. Leer by hom om jou drome waar te maak.