[VIDEO] Voeding met Lente Swift en Yolandé Venter

373

Lente Swift gesels met Yolandè Venter, ‘n dieetkundige van Taste Life Dieticians, oor hoe om ons kinders se magies vol te hou in vandag se konteks – Voeding 101 vir moderne ouers.

Hulle gesels oor vitamienaanvullings, hoe om kleuters en broccoli te meng, die belangrikheid van sonlig vir groeiende kinders, Squish en balans! Kyk gerus lekker saam en deel met ons jóú voedingservarings, treurmares en sommer ook enige antwoorde wat jy dalk al langs die pad gevind het.

©️ Die Naguilklub ©️ Yolande Venter