[VIDEO] Vrede en vergewe loop saam

762

Jy kan nie vrede hê sonder om te vergewe nie.

Janine van Niekerk is ’n radio-omroeper, motiveringspreker en skrywer wat weet hoe om God se Woord te verkondig en in liefde met haar medemens te leef.

Lees ook Janine se blogs hier: https://voelgoed.co.za/author/blogger-janine-van-niekerk/