[VIDEO] Waar die hart van vol is…

0
129
Liesel Krause-Wiid

Ons gedagtewêreld verander vinnig in woorde en dade as ons onder druk verkeer; daarom is dit belangrik om te kies waaroor jy dink. Jy kan onmoontlik ’n positiewe lewe lei as jy gedurig negatief dink!