[VIDEO] Wanneer is iemand se lewe vir my belangrik?

0
338

Wat jou belangrik maak, is as jy iemand anders belangrik kan laat voel. Vra jou af: Hoe voel ander mense in jou teenwoordigheid?

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.