[VIDEO] Watter lipkleur werk vir my?

466

Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies?

JB Make up Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup

Kliek hier vir meer videos en artikels deur JB Makeup.