[VIDEO] Wees opreg in wie jy is

0
574

Moenie vir Simon Witbooi, oftewel HemelBesem, op sy baadjie takseer nie. Hy is meer as net ’n kletsrymer vol tatoes. Dié skrywer, digter, pastoor en liedjiemaker glo geloof moet geleef word.