[VIDEO] Wees versigtig wat jy dink

1242

Jou onderbewuste kan nie onderskei tussen waar en onwaar nie. Met ander woorde, as jy negatiewe gedagtes dink, gaan hulle begin wortelskiet.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.