[VIDEO] Weet wat van jou geld word

1095

Begroting is eenvoudig ’n plan om jou geld te bestuur en seker te maak jy verstaan die uitwerking daarvan.

’n Tipiese finansiële plan bestaan uit ’n paar dele wat saamwerk om te verseker jou geld word op die regte dinge uitgegee.

Wouter Snyman, attooh!

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.