Voelgoed-ambassadeurs

MAAK JÓÚ MERK!

Voelgoed Media is op soek na passievolle ambassadeurs landswyd om ons media-bediening en vriendinneklub uit te bou tot die nommer één plek vir vroue om hul beste self te wees.

Uitgesoekte groep van slegs 50 ambassadeurs!

Aansoeke sluit 31 Julie – amptelike loodsing 1 Augustus

Om ’n ambassadeur te wees

Jy aanvaar die verantwoordelikheid om ons media-bediening, events, inisiatiewe, ens in ’n spesifieke dorp of streek te laat groei.

Jy verbind jou tot die uitbou van ons vriendinneklub – die nommer één plek vir vroue hulle beste self kan wees.

Jy word deel van ’n uitgesoekte groep ambassadeurs, met die gepaardgaande voordele en verantwoordelikhede, vir ’n minimum verbintenis van 12 maande.

Kliek hier om te kyk of jou dorp of streek reeds gedek is.

Rol en verantwoordelikhede

Jy hoef nie een of ander deskundige te wees nie, maar jy moet …
1
’n Passie hê om ’n positiewe verskil in vroue se lewens te maak
2
’n Invloedryke stem en ’n sterk sosiale media-profiel hê
3
Oor sterk kommunikasie- en oortuigingsvaardighede beskik
4
Ons media-bediening en vriendinneklub in ‘n dorp of streek verteenwoordig
5
Help om klublidmaatskap en betrokkenheid te laat groei
6
Bereid wees om geleenthede, sessies, ens by te woon

Geleenthede en voordele!

1

Ambassadeurs word weekliks op sosiale media bekendgestel

2

Name met foto’s, beskrywings, ens op ambassadeurs-bladsy

3

VIP-toegang tot Voelgoed-events en -inisiatiewe, in persoon én aanlyn

4

Gratis Goudvlak-lidmaatskap Voelgoed-vriendinneklub – R5 000 waarde

5

Ambassadeur-logo vir gebruik op sosiale media, webblad, ens

6

Gratis #Ambassadeur-nuusbrief, aanlyn sessies, ens

7

Eksklusiewe ambassadeursgeleenthede, uitnodigings, afslag, ens

8

Eksklusiewe ambassadeursgeleenthede, uitnodigings, afslag, ens

Doen aansoek as ambassadeur!

Vul die aansoekvorm in om as Voelgoed-ambassadeur aansoek te doen – ons kontak jou graag indien jy ’n moontlike kandidaat is.

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

Ons ambassadeurs!

Kliek hier vir ’n alfabetiese lys per dorp of streek van ons Voelgoed-ambassadeurs landswyd, met kontakbesonderhede.

WELKOM VOELGOED-AMBASSADEURS!

Voelgoed-ambassadeurs

Alfabetiese lys
per dorp of streek –
kliek hier

Voelgoed-vriendinneklub

Méér oor
die vriendinneklub –
kliek voelgoed.co.za/voelgoed-vriendinneklub/

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!