Dinsdag, Mei 21, 2019

Nuut

Speel-speel word jou kind oulik en slim

Hoe bou ons verhoudings as ons tyd min is, ons uitgeput is en ons stres hoog is? Ons help jou om ’n gelukkige, soet kind te kry deur tien...

[3MinuteSelfhelp VIDEO] Hardloop jou eie wedloop

Episode 2: Hardloop jou eie wedloop #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Kliek hier vir meer digitale ouerskap...

’n Goeie kredietrekord

Skuld verhinder jou om te spaar en welvaart te skep. Aangesien dit egter ’n alledaagse verskynsel is, is dit belangrik dat jy ’n goeie kredietrekord opbou en dat jy...

VROUE PRAAT REGUIT… Gly of bly?

Almal van ons ken iemand wat in die buiteland bly. Iemand wat geëmigreer het vir ’n beter lewe. Maar is die gras aan die ander kant soveel groener? Emigrasie het...

“Ek weet nou kinders grootmaak is ook ’n manier van aanbid“

Wanneer laas kon ek vir ’n naweek my skoene uitskop, net rustig gaan sit en my vir Hom afsonder? Die wonder beleef van ’n ontmoeting met Hom? Wat het...

Verstaan hoe jou kind dink

Jou kinders word in dieselfde omgewing groot, aan dieselfde dinge blootgestel en deur dieselfde ouers opgevoed. Waarom verskil hulle dan soos dag en nag? Julle oudste is miskien ’n ware...

Wat sê jou verhoudings oor jou geloof?

Om Sy kind te wees is ’n voorreg, maar ook ’n verantwoordelikheid. As hierdie verhouding reg is, sal dit sigbaar wees in jou optrede teenoor ander. Mense druk maklik hulle...

Bekendes

Harvesters
Oasis