Voelgoed videos

0
198
2.jpg

Om iets waardevols in die kuberruim te kry, is soos om ’n naald in ’n hooimied te soek! Ons het vir jou die 5 mees inspirerende video’s opgespoor.

MAANDAG: Liefde is nie net bedoel vir ’n uitverkose groepie mense in jou lewe nie. Deel jou liefde met almal, en jy sal sien hoeveel liefde kry jy terug! Kliek hier vir jou Voelgoed video vir die dag.

DINSDAG: Wanneer jou dag skeef loop en niks wil uitwerk soos jy beplan het nie, word jy ook kwaad? Tog sê God dat Hy die een is wat jou tree bepaal. Vertrou op Hom! Kliek hier vir jou Voelgoed video vir die dag.

WOENSDAG: Wat moet ons doen om ook miljoenêrs te word? Jy sal nie glo wat is hulle belangrikste karaktereienskap nie … Dave Ramsey, finansiële ghoeroe, vertel. Kliek hier vir jou Voelgoed video vir die dag.

DONDERDAG: “Ek is dit nie werd nie.” Glo jy hierdie leuen? Jou gewig, haarkleur of kleredrag maak jou nie waardevol nie. Jy is vrou, jy is pragtig! Kliek hier vir jou Voelgoed video vir die dag.

VRYDAG: “Ek is dit nie werd nie.” Glo jy hierdie leuen? Jou gewig, haarkleur of kleredrag maak jou nie waardevol nie. Jy is vrou, jy is pragtig! Kliek hier vir jou Voelgoed video vir die dag.