● Die kompetisie duur tot 30 September.
● Om in aanmerking te kom om jou besprekingsgeld terug te kry, moet jy die Nuwe jy-tydskrif koop.
● Die wenner word op 12 Oktober op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
● Voelgoed Media se besluit oor die wenner is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
● Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.
● Voelgoed Media behou die reg voor om die kompetisie te verleng, of om die prys gedeeltelik of glad nie toe te ken nie, indien minder as 250 Nuwe jy-tydskrifte verkoop word.