[PODSENDING] Hoe om… vir Hom te skyn [Reeks 1 Nommer 1]

740

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie altyd maklik om jou liggie te laat skyn nie…

Lynette Beer is bekende motiveringspreker, skrywer van Carpe Diem Media en teoloog. Sy is ’n baanbreker in persoonlike ontwikkeling en korporatiewe groei. Sy is hoof van die maatskappy Seeds of Inspiration, wat motiveringspraatjies, opleiding en berading lewer. Sy is ook medeeienaar van EQ4Kids, wat kinders se emosionele vaardighede help ontwikkel.

Vorige artikelHaat en haal die swakplekke uit
Volgende artikelCannellini-boneslaai met pimento-rissie