[PODSENDING] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 3]

Sonika Kruger

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER.

As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is jy om dit nié te wees nie? Om klein te speel hou geen voordeel in vir jou óf die wêreld nie. Jy is geskep om te skyn!