[PODSENDING] Om dankbaar te wees vir wat jy het [Reeks 1 Nommer 2]

dankbaar

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN RUST.