[PODSENDING] Waardes is wat saak maak! [Reeks 1 Nommer 7]

103
Catherine van Heerden

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN.